top of page

Hoekom eet ek, flip?! - Werkswinkel (1)

Wed, 02 Sept

|

Aanlyn Webinar

Hoekom eet ek, flip?! 🤯 Hoekom eet jy wanneer jy nie eers honger is nie? Kom ons kyk na die triggers, emosies en patrone agter emotional eating — en leer praktiese tools om die cycle te begin breek. ±45 min | Aanlyn | R99

Hoekom eet ek, flip?! - Werkswinkel (1)
Hoekom eet ek, flip?! - Werkswinkel (1)

Time & Location

02 Sept 2026, 19:00 – 20:00

Aanlyn Webinar

About the event

Jy weet wat jy moet doen om gewig te verloor.

Maar dan kom die aand… die stress… die cravings… die “ag fok dit” moment — en skielik eet jy weer, al het jy vir jouself belowe jy gaan nie.

So… hoekom eet jy, flip?!


In hierdie 45-minute werkswinkel gaan ons dieper as net “meer selfbeheer hê”. Ons gaan kyk na die werklike triggers, emosies, cravings en gedragspatrone agter emotional eating — en hoekom jy aanhou om dieselfde cycle te herhaal.

Jy gaan praktiese tools kry om jou eetpatrone beter te verstaan, die outomatiese eet-impuls te begin onderbreek en uiteindelik ’n ander keuse te kan maak.


Geen streng dieet nie. Geen skuldgevoelens nie. Geen “jy kort net meer wilskrag” nie.


Tickets

  • Jou Ticket, Suster!

    Hier is jou ticket to freedom

    R 99,00

    +R 2,48 ticket service fee

Total

R 0,00

Share this event

bottom of page