Kies jou pad na vryheid
1-1 intensiewe afrigting
Maandelikse Pakket
12 Weke Journey

Kry die nodige ondersteuning en leiding om jou verhouding met kos permanent te transformeer.
'n veilige spasie vir jou om te genees van wat jou terug hou.
Hier vind ons uit wie is die vrou BEYOND THE SCALE
Ons fokus op die oorsaak van emosionele eet sodat jy jou gewigsverlies reis met vreugde en beheer kan aanpak.
WAT KAN JY VERWAG?
-
n 60-minute 1-1 sessie
-
Persoonlike aksieplan
-
Trauma-ingeligte gewigsverlies strategie
-
Somatiese oefeninge vir senuweestelsel regulering
-
Jou eie unieke dieetplan vir volhoubare resultate
Volhoubare ondersteuning terwyl
jy nuwe gewoontes bou.
Hierdie pakket help jou om te bou op wat jy leer in elke sessie tot jy reg is om op jou eie alles toe te pas.
Ons werk volgens 'n struktuur om te verseker jy kry die beste resultate. Of jy nou gewig wil verloor of genees van emosionele eet, hierdie sessies is daar om jou te help om jou doelwit te bereik.
WAT JY KAN VERWAG
-
4 Sessies p/m
-
Hulpbronne
-
Doelwitstelling
-
Support
Struktuur
1-1 Coaching
Persoonlike aandag vir verandering en deurbrake
in jou verhouding met kos.
-
Weeklikse sessies
-
Persoonlike plan
-
Whatsapp hulp
-
Trauma tegnieke
BESPREEK
1x 60 Minute sessie. Ons weer aan alles wat jou terug hou en bespreek die pad vorentoe.
BEGIN NOU
Fase 1: Emosionele Eet (6 Weke)
Verstaan die wortel van jou emosionele eetpatrone
Somatic healing tegnieke om senuweestelsel te kalmeer
Herken honger vs emosionele behoeftes
Breek die sabotasie-cycle
Maandeliks
Volhoubare ondersteuning terwyl jy nuwe gewoontes
bou.
-
4 Sessies p/m
-
Hulpbronne
-
Doelwitstelling
-
Support
BEGIN
4x 60 Minute sessies. Ons werk aan alles wat jou terug hou om die BESTE jy te wees
BEGIN NOU
Fase 2: Gewigsverlies (6 Weke)
Intuitive eet singels sonder vegerking
Bou 'n gesonde verhouding met jou liggaam
Langtermyn metaboliese ondersteuning
12 Weke
Die volledige reis van emosionele herstel tot
sukses.
6 Weke: Emosionele eet
6 Weke: Gewigverlies
-
Werkboeke
-
Vaardighede
-
Support
KONTAK
Die volledige reis van emosionele herstel tot sukses.
Emosionele eet en gewigsverlies combined
BEGIN NOU
Vir 12 weke (1 sessie per week) fokus ons op alles wat jy nodig het om te genees van emosionele eet en om gesonde gewig te verloor.
Kry die nodige somatiese ondersteuning en trauma-ingeligte leiding om jou verhouding met kos en jou liggaam permanent te transformeer. Ons fokus op die oorsaak van emosionele eet sodat jy jou gewigsverlies reis met vreugde en beheer kan aanpak.
-
Weeklikse 60-minute 1-1 sessie
-
Support
-
Trauma-ingeligte gewigsverlies strategie
-
Somatiese oefeninge vir senuweestelsel regulering
-
Pasgemaakte aksieplan vir volhoubare resultate
-
Eetplan vir volhoubare gewigsverlies