Is jy reg om jou coaching journey te begin? Ek help jou met die volgende: Emosionele eet (ons werk saam aan jou trigger, response en trauma) , Gewigsverlies (eetplan, leiding ens)