top of page

Hoekom eet ek, flip?! - Self-help Ebook

R 149,00Price

HOEKOM EET EK, FLIP?!

Nie omdat jy ’n dissipline- of wilskragprobleem het nie.

Jy herhaal ’n outomatiese patroon wat jy oor jare aangeleer het.

Hierdie Ebook + Werkboek help jou verstaan waarom jy eet, wat jou triggers is en hoe om die patroon te begin breek, sodat kos nie meer jou besluite beheer nie — jy doen.

    bottom of page