top of page
Coach T WEBSITE.png
Coach T Mobile Site.png

HOEKOM EET EK, FLIP?!

Jy weet presies wat jy moet eet om gewig te verloor.

Maar dan gebeur iets.

Jy het ’n slegte dag. Jy raak oorweldig. Jy is moeg. Jy voel emosioneel. Of jy sê vir jouself: “Ag flip dit, ek begin môre weer.” En voor jy jou kon kry, eet jy weer — selfs al weet jy jy is nie fisies honger nie.
 

Die probleem is dalk nie dat jy nie weet hoe om gewig te verloor nie.

Die vraag is: Hoekom eet jy wanneer jy nie honger is nie?
 

In hierdie 60 minute werkswinkel gaan ons BEYOND THE SCALE en begin ons die patroon agter jou eetgedrag verstaan.

Jy gaan jou trigger en jou emosionele eet siklus raak sien en dadelik die patroon begin breek en nuwe maniere te bou om stres, emosies en ongemak te hanteer.
 

R99 Werskwinkel

bottom of page